Johandi and Gareth

Home / Blog / Johandi and Gareth

Johandi and Gareth

Johandi and Gareth

[three_fifth] [dropcap color=”rosy”]E[/dropcap]k het pretoria toe gegaan vir n vriendin se bachelorette.

Ons almal wonder toe wie gaan volgende gevra word en ek se toe dit sal nie ek wees nie, want ek bly op die oomblik nog in bloem tot ek ‘n verplasing vir my werk kry en my verloofde bly in Pretoria.

Die volgende oggend is hy bitter vroeg wakker en ek se toe vir hom los my net nog ‘n rukkie om te slaap toe se hy maar hy gan gou winkel toe om mellk te gaan koop. Na so halfuur is hy terug en sit die koerant op die bed neer en hy se vir my maak gou die besigheids afdeling oop. Ek het eers omgedraai om verder te slaap toe hou hy net an om te se maar  maak net gou die besigheids afdeling oop.

Toe ek dit oop maak was daar ‘n foto van my in die koerant en die opskrif se Johandi van Coller (Pokkelok) sal jy met my trou? En toe ek opkyk staan hy op sy knieg met die boksie in sy hand.

560420_3550992747359_166124412_n

Vote for Johandi and Gareth

[/three_fifth] [two_fifth_last]

Vote for South Africa’s Most Romantic Proposal

Thanks to all the couples who sent us their amazing romantic proposal stories. Now it is time to vote for your favourite story. There are some fantastic prizes for the winners and we will also be randomly selecting a few voters for a special treat courtesy of www.saweddingvenues.com

Vote by filling out the form at the bottom of the story ♥

Prize Courtesy of ~

[/two_fifth_last]

Related Images:

comments
Recent Posts
600ljkarin600