Larissa and Stefan

Larissa and Stefan

[three_fifth] [dropcap color=”rosy”]M[/dropcap]y verloofde is vreeslik lief vir visvang, ekt altyd geglo as hy my die dag gaan vra om te trou sal dit by viswaters wees of op sy klein boot. Augustus 2012 het hy gese hy wil op vakansie gaan maar die keer wil hy die blomme in NAMAQUA land gaan kyk, ons reel ons vakansie vir die blomme seisoen. Ons is die 3de September vroeg die ogend opad NAMAQUA land toe, van waar ons bly is dit soo 2000 km se ry. ons het die aand in Upington oorgeslaap en was moeg gery, die volgende dag was ons sterk opad Springbok toe, soo het ons maar die vakansie geniet en bloomme gekyk en was net rustig

Die 6 September 2012 ( DONDERDAG ) het hy besluit ons loop na die mooi blomme bo tussen die berge, ons het n tannie gaan vra of ons mag stap en syt gelukkig ja gese en ons is daar weg, na omtrend 3km se loop en blomme afneem en gesels het hy die kamara gestel om af te neem hyt kort kort heen en weer gehardloop om te kyk hoe lyk die fotos en of dit mooi uitkom, na die 3de keer wag ek vi die kamara en net daar gaan hy op sy kniee tussen al die verkillende kleure blomme en haal die ring uit en vra my om te trou, ek was soo verbaas oor ek dit nie verwag het nie en dis waar die kamara neem ,my mond het oopgehang,als op kamara jy kon die verbaasheid op my gesig gesien het, eks sooooo gelukkig en het van dag een af geweet ek wil met die ou trou en eks soo dankbaar my gebede is verhoor…. na drie jaar in n verhouding is ons nog soo verlief en gelukkig met mekaar, dis so lekker om hom deel van my lewe te kan he.

larissa600

Vote

[/three_fifth] [two_fifth_last]

Vote for South Africa’s Most Romantic Proposal

Thanks to all the couples who sent us their amazing romantic proposal stories. Now it is time to vote for your favourite story. There are some fantastic prizes for the winners and we will also be randomly selecting a few voters for a special treat courtesy of www.saweddingvenues.com

 

[/two_fifth_last]

Related Images:

comments
Recent Posts

Comments Closed