Marika and Waldemar

[one_fourth]

Thanks to all the couples who sent us their amazing romantic proposal stories. Now it is time to vote for your favourite story. There are some fantastic prizes for the winners and we will also be randomly selecting a few voters for a special treat courtesy of www.saweddingvenues.com

To vote leave your comment at the bottom of your favourite story ♥ COMMENTS CAN TAKE UP TO 24 HOURS TO SHOW AS WE NEED TO MODERATE ALL EVERY SINGLE ONE

Prizes Courtesy of ~

Rickety Bridge 2

La Residence

[/one_fourth] [three_fourth_last]

Marika & Waldemar

[dropcap color=”rosy”]D[/dropcap]it was Vrydagaand, die 16 Nov 2012. Ek en my ou was in Velddrif vir die naweek. Toe ons die aand terug kom by die plekkie waar ons gebly het, het ek nie lekker gevoel nie. Hy het toe besluit hy gaan die oomblik gebruik tot sy “advantage”. – Sonder dat ek daarvan weet.

Hy sê dat ons moet op die stoep moet gaan sit by die tafel.
Hy bring toe vir ons appelsap en ietsie vir my om te eet.
Hy sit die glasse op die tafel en steek ‘n kersie aan.
Na ‘n rukkie kom hy uit terwyl ek sit en na die dam kyk wat voor my is.
Hy kom sit langs my en ons begin te praat oor ons toekoms en sommer ons gevoelens vir mekaar soos wat ons altyd doen – Of so het ek gedink.
Ek kyk toe weer terug na die stunning view voor my en wou nog iets sê, toe hy vir my sê: “Engel..” Toe sien ek die ring in sy hand en sê vir my: “Trou met my” met trane in sy oë….
Ek het dadelik begin huil en gesê: “Natuurlik sal ek”….
Dit was vir my soooo special. Ek het soos die gelukkigste vrou op aarde gevoel.
[divider_padding]

IMG_4148

[/three_fourth_last]
Recent Posts
Showing 13 comments
  • Carl Lowton

    Hi. I’m the Carl from http://saweddingvenues.com/proposals-2013/justine-and-carl/
    I know this is a competition, and that comments mean votes, but to me it is more than that.
    This is about marriage and the people who take that step. You have chosen this path, and my wish is that your relationship may be blessed.
    Congratulations on your engagement and all the best for the big day – and every day of your journey together.

  • Candice Cooper

    Beautiful couple. You two so deserve all the happiness and love that you give to one another. Hope that this is the beginning of a beautiful life together.

  • Nicholas

    Really beautiful. All the best for the future

  • Lizann

    Die verlowing was die seel op n verhouding wat el sien groei het. Dit was ook n bewys daar is nog mans wat romanties kan raak. Mag julle die gelukkigste huwelik he.

  • Monique

    Baie spesiaal 🙂

  • Stefan

    baie spesiale storie vir n spesiale couple. sterkte en alle voorspoed vir die toekoms

  • John Hamman

    God send us that one special person to share our lives with and here is another example of His good choices. May your lives together be long and happy.

  • Matie Steenkamp

    Dis n pragtige verhaal van twee pragtige jongmense. Hul is Jesuskinders. Jongmensies wat nog respek het vir ouer mense. Ons Bid en Wens jul net geluk, Seën en voorspoed toe op jul lewenspad vorentoe. Liefde . Tannie Matie en Oom Ludolf Steenkamp.

  • Leonie Dicks

    Om verlief te raak is maklik. Om verlief te bly is Baie spesiaal! Ware liefde is die aanvaarding van dit wat is, wat was en wat sal wees! Troetel elke Kosbare oomblik! Baie geluk en wens julle ‘n baie voorspoedige en geseende lewe saam toe!

  • Karin Alberts

    Stunning couple! Hulle doen alles saam en het altyd n glimlag op hulle gesigte!

  • Jenny Richter

    Dit was vir my die mooiste oomblik toe my dogter my bel en sê dat hulle verloof is. Ek het gehuil van blydskap en ek kan net vir die Hemelse Vader dankie sê dat hy vir Waldermar op haar pad gestuur het. My kind is so gelukkig en dit maak ‘n ma se hart baie bly. Ek verloor nie my dogter nie, en kry nog ‘n seun by ook. Ma is baie lief vir julle en mag julle altyd en verewig lief wees vir mekaar soos die Here dit wil hê. Onthou, om altyd die Here in julle verhouding/huwelik te hê.mwha

  • elmarie lassen

    It’s good for a parent to look at a photograph like this one and feel thankfulness together with pride in our children for what they have become in their lives. Look upon your future as a home to be built together – each facet, each room at a time, until it’s time to pitch the roof – your wedding day and your married life together. We are here as your foundation, use us. All the best and much love!!

  • tessa

    Die pragtigste paartjie verdien dit. Hulle pas perfek bymekaar

Leave a Comment